Lane Smith

Lane Smith
Geboortenaam Walter Lane Smith III
Geboorte (1936-04-29)29 April 1936
Sterfte 13 Junie 2005 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lane Smith (29 April 1936 – 13 Junie 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Red Dawn (1984), The Mighty Ducks (1992), en My Cousin Vinny (1992), en in die televisiereeks Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy